Home > News

 

Annual General Meeting 2014

Enige persoon wat die vergadering wil bywoon en daarbenewens in staat wil wees om stem, moet beide die volgende kan voorlê:

  • Sy/haar Bestmed Mediese Skema lidmaatskapkaart (deelnemers van werkgewergroepe uitgesluit); en
  • ’n groen strepieskode-ID-boekie, ’n slimkaart-ID, ’n geldige bestuurslisensie of ’n geldige tydelike identiteitsertifikaat.

Geen ander vorms van ID- en lidmaatskapbevestiging sal aanvaar word nie.

Toegang tot die lokaal sal geweier word indien die deelnemer nie die voorgemelde dokumente kan voorlê nie

Any person wishing to attend the meeting, and in addition thereto, be allowed to vote, must be able to present both:

  • His/her Bestmed Medical Scheme membership card (excluding employer group attendees); and
  • a green bar-coded ID book, valid driver’s license, smart card ID or a valid temporary identity certificate.

No other forms of ID and membership confirmation will be accepted.

Access to the venue will be denied if the attendee cannot produce the aforementioned documents. 

 
Forms
Claims, Medicine & Networks
Media
Glossary
 
Take the guesswork out of unfamilliar terms and phrases