URGENT NOTICE: SYSTEM UPGRADE DURING DECEMBER
Dear Bestmed Member
URGENT NOTICE: SYSTEM UPGRADE DURING DECEMBER
To improve our services to you, our valued member, Bestmed is pleased to inform that we will be implementing an IT systems upgrade in the coming weeks. This upgrade will provide the Scheme with enhanced administrative process capabilities translating into more efficient handling of claims and other related services.
In anticipation of these changes and to minimise discomfort to our members, we would like to bring the following to your attention:
- Bestmed will not be processing any medicine claims from 13-16 December 2013. We anticipate full functionality by 17 December.
- So if you are concerned about chronic medicine claims for month end, please note that Bestmed will allow you to do this from 6-12 December. We have prepared our systems for this to happen.
- You will be pleased to know that there will be no effect on hospital authorisations as we will implement a manual process during the affected period.
- The Call Centre will also not be affected by the upgrade and will be operating in the usual time slots from 08:00 to 16:00 during weekdays.
- For all other claims such as for GPs, Specialists etc. please note that payment runs for these claims will occur on 6, 20 and 27 December 2013.
- Also note that, during the affected period, you will be able to log on to the online system but will not be able to make any option changes or any updates to personal details on the system. In other words, you can view your details but will not be able to make any changes.
We hope this information will be useful to you during the next few weeks because your wellbeing is our primary concern. Please stay safe during the upcoming Festive season. At Bestmed we encourage all of our members to live a more preventive, wellness-focused and balanced life by looking after your wellbeing.
Kind regards
Dries la Grange
Chief Executive Officer
Geagte Bestmed-lid
DRINGENDE KENNISGEWING: STELSEL OPGRADERING IN DESEMBER
Graag lig ons u, ons gewaardeerde lid, indat ons IT-stelsels opgradeer word in die komende weke. Hierdie opgradering sal die Skema se administratiewe prosesse verbeter en beteken meer doeltreffende hantering van eise en ander verwante dienste.
In afwagting van hierdie veranderinge en om ongerief te verminder vir ons lede, wil ons graag die volgende onder u aandag bring:
- Bestmed sal nie gedurende 13-16 Desember 2013 enige medisyne eise verwerk nie. Ons verwag volle funksionaliteit vanaf 17 Desember.
- Indien u bekommerd is oor chroniese medisyne-eise vir maandeinde, let asseblief daarop dat Bestmed u sal toelaat om dit gedurende 6-12 Desember te doen. Ons stelsels is voorbereid om dit te hanteer.
- U kan ook gerus wees dat dit geen uitwerking op hospitaalmagtiging sal hê nie, aangesien ons 'n handleidingproses implementeer tydens die bogemelde tydperk.
- Die oproepsentrum word ook nie geraak deur die opgradering nie en sal aktief bly in die gewone tydgleuwe, 08:00 tot 16:00 op weeksdae.
- Vir alle ander aansprake soos vir algemene praktisyns, spesialiste ens. let asseblief daarop dat die betalinglopies vir hierdie eise op 6, 20 en 27 Desember 2013 sal plaasvind.
- Let ook daarop dat, tydens hierdie tydperk sal dit moontlik wees om op die aanlyn-stelsel aan te teken, maar nie moontlik wees om enige opsie veranderinge of enige persoonlike besonderhede op die stelsel op te dateer nie. Met ander woorde, u mag u besonderhede besigtig, maar nie veranderinge aanbring nie.
Ons hoop dat u hierdie inligting gedurende die volgende paar weke nuttig vind, want u gesondheid en welstand is ons primêre besorgdheid. Wees asseblief veilig tydens die komende Feesseisoen. By Bestmed moedig ons al ons lede aan om 'n meer voorkomende, welstand-gefokusde en gebalanseerde lewe te lei deur te kyk na u gesondheid.
Vriendelike groete
Dries la Grange
Hoof Uitvoerende Beampte
|